My Resep vir Feta- en Pesto-gevulde Hoenderfilette, Toegedraai in Spek, op Pasella se Webtuiste!

Ek het ingeskryf vir Pasella en Woolworths se tuiskok-kompetisie en my resep vir feta- en pesto-gevulde hoenderfilette, toegedraai in spek, is op Pasella se webtuiste gelaai! Hopelik kies hulle my om op die kassie te kook.

Elke week gaan een deelnemer gekies word om sy of haar resep op Pasella te maak. Na 24 weke gaan kykers vir hul gunsteling deelnemer kan stem – miskien is ek een van hulle, jy weet nooit! Die eerste prys is ‘n R20 000 Woolworths-geskenkbewys.

Terwyl julle vir my duim vashou, kan julle solank my resep op Pasella se webtuiste gaan lees, dit maak en lekker daaraan smul. Hierdie resep het die perfekte smaakkombinasies vir ‘n romantiese aandjie:

Kliek hier om die resep te lees

One thought on “My Resep vir Feta- en Pesto-gevulde Hoenderfilette, Toegedraai in Spek, op Pasella se Webtuiste!

  1. Pingback: A Few Minutes of Fame: Ek is vanaand die tuiskok op Pasella! « sjefhansen

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s